top of page

BOBBY VAN JAARSVELD LIVE
Sat, 29 Jun
|Marloth Park
Na byna 4 jaar is Bobby van Jaarsveld weer terug op die verhoog met treffers soos: Spieëltjie, Net vir jou, Kyk Waar is ons Nou, 'n Vrou wil dit hoor, My Alles en vele meer.
Registration is closed
See other events

Time & Location
29 Jun 2024, 19:00 – 22:00
Marloth Park, 3883 Olifant Dr, Marloth Park, 1340, South Africa
Tickets
TAFELBESPREKING
Hierdie kaartjie is vir 'n tafelbespreking waar jy 'n kelner sal hê om na jou om te sien.
ZAR 150.00Sale endedTAFELBESPREKING - GOUE SIRKEL
Hierdie kaartjie sorg dat jou tafelbespreking reg voor die verhoog is. Jy sal ook 'n kelner hê wie na jou sal omsien.
ZAR 170.00Sale endedALGEMENE TOEGANG
Hierdie kaartjie is slegs vir algemene toegang. Daar sal 100 stoele beskikbaar gestel word met 'n kontant kroeg waar jy j ouself kan gaan help.
ZAR 120.00Sale ended
bottom of page