top of page

Sat, 29 Jun

|

Marloth Park

BOBBY VAN JAARSVELD LIVE

Na byna 4 jaar is Bobby van Jaarsveld weer terug op die verhoog met treffers soos: Spieëltjie, Net vir jou, Kyk Waar is ons Nou, 'n Vrou wil dit hoor, My Alles en vele meer.

BOBBY VAN JAARSVELD LIVE
BOBBY VAN JAARSVELD LIVE

Time & Location

29 Jun 2024, 19:00 – 22:00

Marloth Park, 3883 Olifant Dr, Marloth Park, 1340, South Africa

Guests

Tickets

  • TAFELBESPREKING

    Hierdie kaartjie is vir 'n tafelbespreking waar jy 'n kelner sal hê om na jou om te sien.

    R 150,00

    On Sale

  • TAFELBESPREKING - GOUE SIRKEL

    Hierdie kaartjie sorg dat jou tafelbespreking reg voor die verhoog is. Jy sal ook 'n kelner hê wie na jou sal omsien.

    R 170,00
    Sold Out
  • ALGEMENE TOEGANG

    Hierdie kaartjie is slegs vir algemene toegang. Daar sal 100 stoele beskikbaar gestel word met 'n kontant kroeg waar jy j ouself kan gaan help.

    R 120,00

    On Sale

  • Kiddies O/10

    Hierdie kaartjie is slegs vir kinders onder die ouderdom van 10 jaar.

    R 75,00
    Sold Out

Share this event

bottom of page