top of page

IRENE-LOUISE VAN WYK LIVE

Sat, 23 Dec

|

Marloth Park

Kom dans saam laat die "Tekkies Brand." Irene-Louise Van Wyk is ‘n sangeres met verskeie no.1-treffers, ‘n mamma, vrou en besigheidseienaar wat haar hele lewe al in Pretoria -Oos woon. Sy het ook al saam met van die land se grootste kunstenaars opgetree, getoer en gewerk.

Registration is closed
See other events
IRENE-LOUISE VAN WYK LIVE
IRENE-LOUISE VAN WYK LIVE

Time & Location

23 Dec 2023, 19:00 – 21:00

Marloth Park, 3883 Olifant Dr, Marloth Park, 1340, South Africa

Guests

Tickets

R 100,00

Sale ended

Share this event

bottom of page