top of page

LIEZEL PIETERS LIVE
Fri, 14 Jul
|Marloth Park
Die betowerende fluweelstem van Liezel Pieters weerklink in Afrikaanse huishoudings oor die land heen, maar dit is haar liefde vir haar mense, die Afrikaanse kultuur en die bosveld wat haar hart vinniger laat klop. Sy spog met treffers soos: Miljoene Druppels, Asemloos, Droë Riviere en In Ons Bloed.
Registration is closed
See other events

bottom of page